Robert Mugabe

Robert Mugabe
Robert Mugabe
Robert Mugabe in 2008

President van Zimbabwe
Ampstermyn
22 Desember 1987 – 21 November 2017
Vise Simon Muzenda
Joice Mujuru
Emmerson Mnangagwa
Eerste minister Morgan Tsvangirai (2009–2013)
Voorafgegaan deur Canaan Banana
Opgevolg deur Emmerson Mnangagwa

Eerste minister van Zimbabwe
Ampstermyn
18 April 1980 – 22 Desember 1987
Vise Simon Muzenda
President Canaan Banana
Voorafgegaan deur Abel Muzorewa (Zimbabwe-Rhodesië)
Opgevolg deur Morgan Tsvangirai (2009)

13de President van die Afrika-unie
Ampstermyn
30 Januarie 2015 – 30 Januarie 2016
Voorafgegaan deur Mohamed Ould Abdel Aziz
Opgevolg deur Idriss Déby

10de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampstermyn
6 September 1986 – 7 September 1989
Voorafgegaan deur Zail Singh
Opgevolg deur Janez Drnovšek

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Februarie 1924
Masvingo, Suid-Rhodesië
Sterf 6 September 2019 (op 95)
Singapoer
Politieke party ZANU–PF (1987–2017)
ZANU (1963–1987)
ZAPU (1961–1963)
NDP (1960–1961)
Eggenoot/-note Sally Hayfron (1961–1992)
Grace Mugabe (1996–sy dood)
Kind(ers) Nhamodzenyika, Bona, Robert Peter, Bellarmine Chatunga
Alma mater Universiteit van Fort Hare
Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van Londen
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Robert Gabriel Mugabe (21 Februarie 1924 – 6 September 2019)[1][2] was 'n Zimbabwiese politikus. Hy was vanaf 1980 die staatshoof van Zimbabwe, eers as eerste minister en later as president. In die laaste jare van sy presidentskap is hy deur vele as 'n diktator beskou wat ter wille van magsbehoud die ekonomiese welsyn van die Zimbabwiese bevolking opgeoffer het.

Mugabe is naby die destydse Fort Victoria (vandag Masvingo) gebore en het aan talle universiteite studeer, waaronder die Universiteit van Fort Hare in Suid-Afrika, asook in Accra, Ghana.

  1. "Zimbabwe ex-President Robert Mugabe dies aged 95" (in Engels). BBC News. 6 September 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2020. Besoek op 6 September 2019.
  2. David Smith (6 September 2019). "Robert Mugabe: former Zimbabwean president dies aged 95". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 6 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search